Die Otto Stigting en Lapa Uitgewers het onlangs 'n skrywersgeleentheid aangebied in die Liyabona biblioteek by Holy Cross Primêre Skool.
Lees die Maroela Media artikel oor die geleentheid hier: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/daar-was-nie-sulke-boeke-toe-ons-kinders-was-nie/
Comments