

A new book by
The Otto Foundation
The Reading Journey is a journal for your literary adventures. Join a group of furry and feathered friends for an exploration of the extraordinary world of stories, reading, and writing.
Plot your course through the Map of Memories. Join us for a ride on the Book Boat, the Poetry Plane, and the Story Sled. Visit the Mountains of Meaning, the Gorge of Gorgeous Words, the Forest of Feelings, and the Desert of Dreams.
This interactive journal encourages joyous curiosity about the literary realm, using the written word as a medium to expand children's horizons, promote self-knowledge, and cultivate a love for reading.
Ook beskikbaar in Afrikaans
Reis Met Woorde is 'n dagboek vir jou literêre avonture. Sluit aan by 'n groepie vrolike vriende vir 'n ontdekkingsreis deur die wêreld van woorde, stories, skryf en lees.
Volg die Landkaart van Onthou. Ry saam op die Boekeboot, die Versie Vliegtuig en die Storieslee. Kom besoek die Berge van Betekenis, die Vallei van Wonderlike Woorde, die Woud van Gevoelens en die Woestyn van Drome.
Hierdie interaktiewe dagboek moedig nuuskierigheid oor, en vreugdevolle ontdekking van, die boekewéreld aan. Die geskrewe woord word gebruik as 'n medium om kinders se horisonne te verbreed, hul selfkennis te verdiep en om 'n liefde vir lees te kweek.
.
The Reading Journey is available for pre-order via this platform at a special discounted rate of R200 for a limited time.
.
Reis met Woorde kan voorafbestel word teen R200 ('n spesiale afslag) vanaf hierdie platform vir 'n beperkte tyd.
